Sommige staatsamptenare vat net ‘N$500’ huis toe
Nikanor Nangolo
Monday, 15 June 20261 min read
Sommige staatsamptenare neem so min as N$500 per maand huis toe nadat leningterugbetalings en ander salarisaftrekkings deur die regering se salarisstelsel verwerk is. Dit is ’...
Published 15 June 2026 at 22:05
Section: national · 1 min read