‘Rundu se donker strate Nored se skuld’
Eliot Ipinge
Wednesday, 17 June 20261 min read
Die burgemeester van Rundu, Andreas Jikerwa, het die kragverspreider in die Noorde, Nored, daarvan beskuldig dat hy versuim om die dorp se straatligte in stand te hou. Jikerwa...
Published 17 June 2026 at 22:05
Section: national · 1 min read